|
Wentzel straat 23 6530 Suid Afrika Tel : 044 - 8747600 email : warbred@usa.net |
|
Kontak my gerus by ... |
|
Welkom by my WebBlad. Die is die enigste een van sy soort ter wereld. OK miskien nie, maar dit is definitief die enigste een wat ek gemaak het :) Daar is nuwe cartoons en 'n nuwe linkz bladsy. Soos gewoonlik het ek ook 'n paar nuwe gedigte bygesit. Geniet gerus die bladsy en kom kyk weer of daar nie al weer iets verander het nie. |





